Credit Card processing by
Translations - Afrikaans
Bulk Discounts
Antwoorde Oor Die Skepping (Afrikaans)
CMI Price:R140.00
Qty: 
 
Bulk Discounts:
buy 5 price is R120.00 each
 

Antwoorde Oor Die Skepping (Afrikaans)

Antwoorde oor die Skepping verskaf Bybel-gefundeerde antwoorde vir meer as 60 van die belangrikste vrae wat vandag gevra word oor skepping/evolusie en die Bybel! Nie alleen word jou eie vrae beantwoord nie, maar dit rus jou ook toe om sinvol te kan reageer op diegene wat die evangelie weerstaan as gevolg van sekulêre idees oor die ontstaan van die heelal. Hierdie belangrike volume is ‘n ‘moet’ en behoort gewis op jou boekrak!

Redakteur: Dr Don Batten (met meewerkende outeurs dr. David Catchpoole, dr. Jonathan Sarfati en dr. Carl Wieland)

Sluit sinvolle antwoorde in vir 60 vrae (in 20 kategorieë) wat die meeste gevra word:

  1. Bestaan God wel?
  2. Ses dae? Werklik?
  3. Wat van gaping-teorieë
  4. Wat van koolstofdatering?
  5. Hoe kan ons afgeleë sterre in 'n jong heelal sien?
  6. Hoe het slegte dinge gebeur?
  7. Wat van betoë vir evolusie?
  8. Wie was Kain se vrou?
  9. Was die ‘Seuns van God’ en/of die reuse buiteaards?
  10. Was die Sondvloed wêreldwyd?
  11. Wat van die beweging van die kontinente?
  12. Noag se Vloed—wat van al daardie water?
  13. Hoe het al die diere in Noag se Ark ingepas?
  14. Hoe het varswater—en soutwatervisse die Vloed oorleef?
  15. Waar is al die mens-fossiele?
  16. Wat van die Ystyd?
  17. Hoe het diere na die Sondvloed by Australië uitgekom?
  18. Waar kom al die verskillende ‘rasse’ vandaan?
  19. Wat van dinosourusse?
  20. Wat kan ek doen?

Format: Soft cover
Audience: High School–Adult
Author: Various
Product Code: 82-0-506

Related Products
Creation Answers Book, The Creation Answers Book .mobi (digital) Creation Answers Book .epub (digital)
Creation Answers Book, The Creation Answers Book .mobi (digital) Creation Answers Book .epub (digital)
Customers who bought this product also purchased
Ark Model Small 29cm (12 inches) long
Ark Model Small 29cm (12 inches) long
Wonders of Creation: The Ecology Book
Wonders of Creation: The Ecology Book
Can you tell the difference... tracts
Can you tell the difference... tracts
Gay Marriage (Afrikaans)
Gay Marriage (Afrikaans)
Mineral Book, The
Mineral Book, The
Dinosaur Activity Book (updated)
Dinosaur Activity Book (updated)
0 items