

15 Reasons to Take Genesis as History
Menigtes is mislei deur te glo dat die weergawe van skepping in Genesis nie werklik histories korrek is nie, dat dit net ‘n teologiese twisgeskryf is. Hierdie boekie toon duidelik aan waarom diegene wat glo in die goddelike inspirasie van die Skrif, geen intellektueel-eerlike keuse het as om Genesis, net soos Jesus, as geskiedkundig te aanvaar. Dit spreek een van die grootste probleme vandag in die kerk aan, die verdagmaking van die gesag van die hele Bybel as die Woord van God. Lees dit, en gee dit aan u leraar of enigeen wat teologiese opleiding oorweeg—dit kan verhoed dat hulle die spoor byster raak deur blootstelling aan die algemeen misleidende argumente in die akademiese wêreld van die teologie. (Hoërskool–Volwasse) 32 bladsye.
15 Reasons to Take Genesis as History
Many have been misled into thinking that the Genesis account of creation is not actual history, but is just some sort of theological argument (‘polemic’). This small book succinctly shows why those who believe in the inspiration of Scripture have no intellectually honest choice but to take Genesis as straight-forward history, just as Jesus did. It powerfully challenges one of the major problems in the church today that affects the authority of the entire Bible. Read it, and give it to your pastor or particularly anyone contemplating theological training—it could save them from getting derailed by some of the misleading arguments common in theological academia.
You might also like
Creation Magazine
Issue 45:4
Journal of Creation
Issue 37:2