

Hierdie boek bevat merkwaardige inligting oor die mens—wat natuurlik jouself insluit. Dit het nie spesifieke lesers in gedagte nie, maar wel diegene wat in verwondering staan oor die eenvoud en kompleksiteit van die menslike liggaam. Leke en selfs diegene wat meer tegnies ingestel is sal baat vind by die lees van die fassinerende boek. Volkleur. Hardeband. (Hoërskool – Volwassene) 156 bladsye.
Fascinating People
In this book you will find many remarkable details about the make-up of you—a human being. Not aimed at any particular group of readers, but at everyone capable of fascination and wonder. Lay and even technical readers will find themselves catered for within these pages. Full colour.
Creation Magazine
Issue 45:4
Journal of Creation
Issue 37:2