Antwoorde Oor Die Skepping

R180.00

Reference:
82-0-506
Product Audience:
High School-Adult

Author:
Dr Don Batten (contributing editor), Dr David Catchpoole, Dr Jonathan Sarfati and Dr Carl Wieland

Description

Antwoorde oor die Skepping verskaf Bybel-gefundeerde antwoorde vir meer as 60 van die belangrikste vrae wat vandag gevra word oor skepping/evolusie en die Bybel! Nie alleen word jou eie vrae beantwoord nie, maar dit rus jou ook toe om sinvol te kan reageer op diegene wat die evangelie weerstaan as gevolg van sekulêre idees oor die ontstaan van die heelal. Hierdie belangrike volume is ‘n ‘moet’ en behoort gewis op jou boekrak!

Redakteur: Dr Don Batten (met meewerkende outeurs dr. David Catchpoole, dr. Jonathan Sarfati en dr. Carl Wieland)

Sluit sinvolle antwoorde in vir 60 vrae (in 20 kategorieë) wat die meeste gevra word:

  • Bestaan God wel?
  • Ses dae? Werklik?
  • Wat van gaping-teorieë
  • Wat van koolstofdatering?
  • Hoe kan ons afgeleë sterre in 'n jong heelal sien?
  • Hoe het slegte dinge gebeur?
  • Wat van betoë vir evolusie?
  • Wie was Kain se vrou?
  • Was die ‘Seuns van God’ en/of die reuse buiteaards?
  • Was die Sondvloed wêreldwyd?
  • Wat van die beweging van die kontinente?
  • Noag se Vloed—wat van al daardie water?
  • Hoe het al die diere in Noag se Ark ingepas?
  • Hoe het varswater—en soutwatervisse die Vloed oorleef?
  • Waar is al die mens-fossiele?
  • Wat van die Ystyd?
  • Hoe het diere na die Sondvloed by Australië uitgekom?
  • Waar kom al die verskillende ‘rasse’ vandaan?
  • Wat van dinosourusse?
  • Wat kan ek doen?


The Creation Answers Book provides biblical answers to over 60 important questions that everyone wants to know on creation/evolution and the Bible! Not only does it answer your own questions, but equips you to effectively respond to those that resist the Gospel due to worldly teaching on origins. This important work is a ‘must have’ for anyone’s library!

Includes answers to over 60 of the most-asked questions in the following 20 categories:

  • Does God exist?
  • Six days? Really?
  • What about gap theories?
  • What about carbon-14 dating?
  • How can we see distant starlight in a young universe?
  • What about arguments for evolution?
  • How did bad things come about?
  • Who was Cain’s wife?
  • Were the ‘sons of God’ and/or the ‘nephilim’ extra-terrestrials?
  • Was the Flood global?
  • What about continental drift?
  • What about all that water?
  • How did all the animals fit on the Ark?
  • How did fresh/saltwater fish survive?
  • Where are all the human fossils?
  • How could animals get to places like Australia?
  • Were there really ice ages?
  • How did the different races arise?
  • What about dinosaurs?
  • What can I do?

The authors are Dr Don Batten (contributing editor), Dr David Catchpoole, Dr Jonathan Sarfati and Dr Carl Wieland

You might also like

Creation Magazine
Issue 43:1

Subscribe Now

Journal of Creation
Issue 34:3

Subscribe Now

Help us proclaim the truth and authority of the Bible.

R