

Gay Marriage: right or wrong?
Dit raak steeds moeiliker, ook vir Christene, om hierdie emosie-belaaide kwessie koelkop te benader. Hierdie tydige boekie spreek die onderwerp eerlik en openhartig aan, en poog om misverstande en misleidings wat tans die debat kenmerk, uit die weg te ruim. Die inhoud van die boekie sal die leser help om beter ingelig te wees om die kwessie sinvol te bespreek wanneer dit in gesprekke sou opduik Terwyl dit wetenskaplik-verantwoordbaar en Bybelgetrou is, toon dit empatie sonder om die waarheid te probeer ontduik. Opsommend dus ’n handige boekie wat bestaande verwarringe oor ’n aktuele onderwerp opklaar. ’n Onmisbare bron vir enigeen wat oor die kwessie met andere in gesprek tree.
Gay Marriage: right or wrong? - And who decides?
It is becoming ever more difficult, even for Christians, to think clearly about this emotion-charged issue. This booklet openly and frankly discusses the facts and helps clear away much of the confusion and misinformation that characterizes this debate. Reading this booklet will help people to be better informed when discussing this ‘hot button’ issue. Both scientifically and biblically sound, it displays genuine compassion while at the same time not shirking the truth. In short, a really great little booklet that clears up much confusion on a vital topic. This is a must read for anyone intending to engage this issue.
You might also like
Creation Magazine
Issue 45:4
Journal of Creation
Issue 37:2