Die Genesis Vloed: Feit of Fiksie?

R40.00
Buy 10 for R30.00 each and save R100.00!
Buy 20 for R25.00 each and save R300.00!

Reference:
82-0-503
Product Audience:
Junior High-Adult

Pages:
28

Author:
Dr Tas Walker

Description

Hedendaagse benaderings beskou die Genesis-verhaal oor ’n rampspoedige wêreld-wye vloed as blote fiksie. As so ’n gebeurtenis werklik plaasgevind het behoort die bewyse rondom ons te wees. In hierdie boek sal jy van aangesig tot aangesig kom met sommige van daardie boeiende bewyse. Van die groot menigte fossiele wat regoor die aardbol in water-bedekte afsettings neergelê is, tot antieke stamlegendes wat in bykans die hele wêreld se kulture voorkom, gee Die Genesis Vloed, Feit of Fiksie jou kragtige redes om hierdie gebeurtenis as ’n historiese feit te verstaan. 32 bladsye.


The Genesis Flood: Fact or Fiction?

This book will answer your questions about the reality of Noah’s Flood and the Ark. Was the Ark big enough? Is there evidence that it really happened? Author Dr Tas Walker, an engineer and geologist, shows that the biblical account is thoroughly believable, and explains where you can see the evidence. The message can change your world.

You might also like

Help us proclaim the truth and authority of the Bible.

R

Creation Magazine
Issue 43:4

Subscribe Now

Journal of Creation
Issue 35:2

Subscribe Now