- New

Die regte weergawe van die geskiedenis soos die Bybel dit aanbied, nl. dat alle mense naby verwant is en na die beeld van hulle Skepper gemaak is, is een van die mees verblydende en vertroostende boodskappe wat ‘n mens kan hoor. Hierdie boek vertel die verhaal van ons ware menslike oorsprong en die heel eerste gesin – Adam en Eva. In die proses sal dit baie dinge blootlê wat kinders deur evolusionistiese stories op TV, of selfs deur hulle skoolwerk, hoor en sien.
You might also like
One Big Family
Die Ware Verhaal van die Wêreld (Afrikaans)
Adam en Sy Familie (Afrikaans)
Antwoorde oor die Skepping – vir Kinders (Afrikaans)
Creation Magazine
Issue 46:1
Journal of Creation
Issue 37:3