• -R100.00
  • New

Die Ware Verhaal van die Wêreld + Adam en Sy Familie (Afrikaans)

Hard Cover
R320.00
R220.00 Save R100.00

Reference:
.90-7-424
Format:
Hard Cover

Description

This pack includes the two Afrikaans books …

Die Ware Verhaal van die Wêreld
32 page hard cover book by Russell Grigg [82-0-510]
Dit is die werklike weergawe van die sewe belangrikste gebeure in die geskiedenis van die wêreld. Dit openbaar God se plan vir ons en vir die wêreld.

  1. Die heel eerste groot gebeurtenis—die skepping van die wêreld deur God.
  2. Die heel eerste sonde—dit beïnvloed nog steeds die wêreld waarin ons vandag leef.
  3. Noag se wêreldwye vloed—God se oordeel oor die wêreld van daardie tyd.
  4. Babel—hoekom mense regoor die wêreld vandag so baie van mekaar verskil.
  5. God se baie spesiale beloftes—ons leef vandag in hulle.
  6. Die dood en die opstanding van die Here Jesus Christus—die sentrale punt van God se geskiedenis van die wêreld.
  7. God se wonderlike plan vir die toekoms—‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde.

Adam en Sy Familie
32 page hard cover book by Russell Grigg [82-0-511]
Adam en Sy Familie is die ware weergawe van die wêreld se eerste gesin, nl. dié van Adam en Eva. Dit verskaf Bybelse antwoorde op baie van die vrae waarmee kinders worstel weens die evolusionistiese stories wat hulle op die TV kyk, bv.:

  • Het ons uit aapmense ontwikkel?
  • Wat is sonde en hoekom is dit verkeerd?
  • Hoekom is daar so baie swaarkry in die wêreld?

Dit sê ook vir ons hoe ons versoeking kan weerstaan en ‘n lewe te leef wat God behaag.

You might also like

Help us proclaim the truth and authority of the Bible.

R

Creation Magazine
Issue 46:3

Subscribe Now

Journal of Creation
Issue 38:1

Subscribe Now