• On sale!
  • -R100.00
  • New

Een GROOT Familie + Antwoorde oor die Skepping – vir Kinders (Afrikaans)

Hard Cover
R340.00
R240.00 Save R100.00

Reference:
.90-7-425
Format:
Hard Cover

Description

This pack includes the two Afrikaans books …

Een GROOT Familie
48 page hard cover book by Gary and Frances Bates [82-0-512]
Die regte weergawe van die geskiedenis soos die Bybel dit aanbied, nl. dat alle mense naby verwant is en na die beeld van hulle Skepper gemaak is, is een van die mees verblydende en vertroostende boodskappe wat ‘n mens kan hoor. Hierdie boek vertel die verhaal van ons ware menslike oorsprong en die heel eerste gesin – Adam en Eva. In die proses sal dit baie dinge blootlê wat kinders deur evolusionistiese stories op TV, of selfs deur hulle skoolwerk, hoor en sien.

Antwoorde oor die Skepping – vir Kinders
56 page hard cover book by Erin Hughes & Lita Cosner [82-0-513]
Gaan op avonture saam met die James-gesin terwyl hulle leer hoe die Bybel antwoorde het vir al ons grootste vrae!

Luister na hul 'gesinslesse' om uit te vind:

  • Waarom is daar dorings en stekels?
  • Is die ystydperk in die Bybel?
  • Is alle mense regtig verwant aan mekaar?
  • Hoekom moet ons werk?
  • Gebeur wonderwerke?
  • En sewe ander interessante vrae!

You might also like

Help us proclaim the truth and authority of the Bible.

R

Creation Magazine
Issue 46:3

Subscribe Now

Journal of Creation
Issue 38:1

Subscribe Now