

“Preek net die Evangelie!” sal sommige welmenende Christene sê. “Dit maak nie saak hoe mense Genesis interpreteer nie, solank hulle net in Jesus glo”, sal hulle sê. Maar is dit waar? Wat presies behels die Evangelie? Die apostel Paulus het hierdie bondige samevatting van die Evangelie geskryf: “… Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte.” (1 Kor. 15:3-4). Wat ons onder sonde verstaan, en ons behoefte vir ‘n herstelde verhouding met ons Skepper, gaan in werklikheid terug na Genesis.
No part of this can be reproduced without permission.
Creation Magazine
Issue 45:4
Journal of Creation
Issue 37:2